Tippie doen wiskunde - Vlak 2, Boek 1 - Ontdek in die oerwoud Tippie doen wiskunde - Vlak 2, Boek 1 - Ontdek in die oerwoud
Tippie doen wiskunde - Vlak 2, Boek 1 - Ontdek in die oerwoud Tippie doen wiskunde - Vlak 2, Boek 1 - Ontdek in die oerwoud

Tippie doen wiskunde - Vlak 2, Boek 1 - Ontdek in die oerwoud

1 available / new
Indicative market price: R79.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R59.00
25% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0297
Bob Shop ID
607147284

Tippie doen wiskunde is 'n unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester.

Die Vlak 2 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.  Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die breë uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Tippie doen wiskunde vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassessering en sluit 'n aantal tydgebaseerde aktiwiteite in.  Duidelike vordering sowel as kurrikulum-uitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.

Kernkonsepte in boek 1:

- Getalbegrip 1 - 20

- Hersiening en basislynassessering vir graad 2 wiskundige geletterdheid

 

Add to cart

Recently viewed

See more
Dip switch std 8pole 100ma 7.62mm blue ds08bl
R17.07
Terminal block cover 6mm TBC-JB6
R2.34
For vivo S6 / Y73S / S7E Front Screen Outer Glass Lens with OCA Optically Clear Adhesive
R260.48
Brunei 1947-51 river part set , M/H (SG 79> ,CV £22)
R65.00 No bids

Similar products

Leer my lees (Vlak 1 Boek 2): Tippie en die hen - José Palmer
R220.00
38% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak R Boek 8: Leer van rand en sent
R49.00 R79.00
Tippie en die braai: Vlak 2 Boek 10 - Reinette Palmer
R75.00
25% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 2 - Ontdek met monsters
R59.00 R79.00