Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 10 - Leer soos jy deur die wêreld reis Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 10 - Leer soos jy deur die wêreld reis
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 10 - Leer soos jy deur die wêreld reis Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 10 - Leer soos jy deur die wêreld reis

Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 10 - Leer soos jy deur die wêreld reis

New 1 available
Indicative market price: R79.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R59.00
25% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0306
Bob Shop ID
607151531

Tippie doen wiskunde is 'n unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester.

Die Vlak 2 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.  Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die breë uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Tippie doen wiskunde vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassessering en sluit 'n aantal tydgebaseerde aktiwiteite in.  Duidelike vordering sowel as kurrikulum-uitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.

Kernkonsepte in boek 10:

- Getalle, verwerkings en verwantskappe

- Patrone, funksies en algebra

- Meetkunde:  ruimte en vorm

- Meting

- Datahantering

- Basislynassessering vir graad 3 wiskundige geletterdheid


Add to cart

Recently viewed

See more
Motorcycle Turn Signal Indicator Light Motorcycle Turn Signal Light for Z900RS Z650 2019 Clear
New
R554.00
Call of Duty Modern Warfare 2 for PS3 - Complete
Secondhand
R99.00
Vintage Italian wrapped leather decanter
Secondhand
R70.00
Jesus Pendant - Not Metal - [Diameter 26 mm]
Secondhand
R15.00 No bids

Similar products

25% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 9 - Leer meer oor geld
New
R59.00 R79.00
Tippie se neus jeuk: Vlak 2 Boek 6 - Reinette Palmer
New
R75.00
Leer my Lees: Tippie se Bal
New
R35.00
25% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 8 - Ontdek in die biblioteek
New
R59.00 R79.00