Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 2 - Ontdek met  monsters Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 2 - Ontdek met  monsters
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 2 - Ontdek met  monsters Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 2 - Ontdek met  monsters

Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 2 - Ontdek met monsters

New 1 available
Indicative market price: R79.00
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R59.00
25% off
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R650.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R650.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0298
Bob Shop ID
607148075

Tippie doen wiskunde is 'n unieke en prettige manier om wiskunde te bemeester.

Die Vlak 2 Wiskunde-reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid.  Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.

Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker.

Die breë uitkomste in hierdie reeks is getalle, bewerkings en verwantskappe.  Patrone, funksies en algebra asook ruimte, vorm, meting en datahantering word deurlopend in hierdie reeks aangeleer.

Tippie doen wiskunde vlak 2 fokus op funksionele uitkomstes, bied geleentheid vir selfassessering en sluit 'n aantal tydgebaseerde aktiwiteite in.  Duidelike vordering sowel as kurrikulum-uitbreiding is in hierdie reeks ingesluit.

Kernkonsepte in boek 2:

- Getalbegrip 1 - 30

- Meting:  kalenderwerk

- Tyd:  half- en kwart uur

- Vermenigvuldiging

- Plekwaarde

- Simmetrie

 

Add to cart

Recently viewed

See more
50% OFF
Back Facing Camera for iPad Pro 12.9 inch (2018) / A2014 / A1895 / A1876
New
R351.00 R702.00
9% OFF
Teknosa Front Right Lower Control Arm For Honda Jazz [1] 1.3 Dsi (L13A1)(12V 61Kw) 2003-2008
New
R959.00 R1,049.00
PCBuilder SONIC BOOM Bluetooth Gaming Speaker
New
R585.00
Havin An Oldies Party with ShaNaNa (2772)
Secondhand
R90.00

Similar products

Tippie en die braai: Vlak 2 Boek 10 - Reinette Palmer
New
R75.00
25% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 5 - Leer met reptiele
New
R59.00 R79.00
Tippie ry met die trein: Boek 6: Vlak 3 - Jose Palmer
New
R85.00
25% OFF
Tippie doen wiskunde - Vlak 2 Boek 6 - Ontdek met vervoer
New
R59.00 R79.00