This item has closed 2 buyers bought 6 items
View other items offered by Readers Warehouse4863

Similar products

Tippie Leers my lees: Vlak 3 en 4 Tippie Leers my lees: Vlak 3 en 4 Tippie Leers my lees: Vlak 3 en 4
Tippie Leers my lees: Vlak 3 en 4 Tippie Leers my lees: Vlak 3 en 4 Tippie Leers my lees: Vlak 3 en 4
Sold

Tippie Leers my lees: Vlak 3 en 4

New 7 were available
Indicative market price: R999.00
R839.00
16% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
6000600062723
Bob Shop ID
594331441

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.

Titels in die Vlak 3-boekstel:

1. Tippie en loop in die reën
2. Tippie en die perd
3. Tippie en ry fiets
4. Tippie en gaan see toe
5. Tippie kuier op die plaas
6. Tippie ry met die trein
7. Tippie plant groente
8. Tippie bad vir Woef
9. Tippie plant 'n boom
10. Tippie kry twee visse

Titels in die Vlak 4-boekstel:

1. Tippie se nuwe maat
2. Tippie by die dieretuin
3.Tippie gaan leeupark toe
4. Tippie gaan lughawe toe
5. Tippie maak pizza
6. Tippie se sywurms
7. Tippie soek insekte
8. Tippie vang vis
9. Tippie verjaar
10. Tippie gaan yskaats