Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tippie se eerste boek oor syfers is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats 'n pajama-partytjie hou. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wreld van die syfers 1 - 5 verken.