Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Tippie se eerste boek oor troeteldiere, is Tippie op soek na die perfekte troeteldier. Tippie kan kies uit 'n paar vreemde diere - van 'n ovaalponie wat lief is vir macaroni tot 'n marmot met 'n pruik! Tippie en hierdie snaakse diere sal jou kleinding laat skaterlag terwyl hulle leer oor verskillende troeteldiere.