R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 1 business day.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met 'n arbeidsterapeut om verskeie vroeƫ fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte kurrikulum-uitkomstes in, met visuele struktuur vir duidelike begin en einde. Gestruktureerde werkswyse met fokus op links na regs en bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Tippie maak dit maklik om skryf op ouderdomsgepaste en kindgerigte wyse aan te leer.