Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In die oertyd in 'n oerwoud waar dit wemel van die gras was daar platbek-dinosourusse wat swem in die moeras. Hul roep: Hoera vir water en vir riete en vir gras. Hoera vir waterblommetjies want dis lekker om te plas! Wie het al ooit gehoor van 'n vegetariese tirannosourus?
TITLE: Tirannosourus Sot
AUTHOR: Julia Donaldson
SKU: 9781485308539
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 18/01/2018
PAGES: 32
BINDING: Hardback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 216 mm x 270 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr