This item has closed with no items sold
View other items offered by Maningi BooksAntiques706

Similar products

Slingerpad van die lewe
R15
DIE LEWE IS N` HALWE ROMAN DEUR S.P. BENJAMIN
R39
R30 shipping
In stede van die liefde - 'n roman
R250
40% OFF
Die Einde van n Kluisenaar se Lewe - M.C.Botha
R30 R50
Titaan: n roman oor die lewe van Michelangelo Buonarroti (Afrikaans Edition)
Titaan: n roman oor die lewe van Michelangelo Buonarroti (Afrikaans Edition)

Titaan: n roman oor die lewe van Michelangelo Buonarroti (Afrikaans Edition)

Secondhand
R60.00
Closed 24 May 24 12:12
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 10 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
615210600

Eerste uitgawe Sagteband in goeie toestand.

Karel Schoeman beeld in Titaandie lewe uit van n groot figuur in die Europese kultuurgeskiedenis, die skilder, beeldhouer en argitek Michelangelo Buonarroti, skepper onder andere van die beelde van Dawid en Moses, die Piᅢᆱta, die muur- en plafonskilderinge in die Sixtynse Kapel en die koepel van die Pieterskerk in Rome. Op impressionistiese en oorsigtelike wyse beskryf Schoeman die lewe, denke en werk van n groot kunstenaar, teen die agtergrond van die stede Florence en Rome, brandpunte van die Italiaanse Renaissance, in n tyd van kerklike agteruitgang en politieke geweld, wat egter gepaard gegaan het met ongekende geestelike en materiᅢᆱle opbloei.Met hierdie werk verbind Karel Schoeman die twee genres waartoe hy soveel belangrike bydraes in Afrikaans gelewer het, naamlik roman en historiografie, en slaag daarin om hulle op n bewonderenswaardige manier met mekaar te verenig. Chris van der Merw

More from this seller

View all
Taking a break. Will be back soon!!
R1