Titaan

Titaan

New 3 available
Indicative market price: R350.00
Only 3 left – grab it before it’s gone!
R79.00
77% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780798149952
Bob Shop ID
661071824

Karel Schoeman beeld in Titaan die lewe uit van 'n groot figuur in die Europese kultuur geskiedenis, die skilder, beeldhouer en argitek Michelangelo Buonarroti, skepper onder andere van die beelde van Dawid en Moses, die Piëta, die muur- en plafonskilderinge in die Sixtynse Kapel en die koepel van die Pieterskerk in Rome. Op impressionistiese en oorsigtelike wyse beskryf Schoeman die lewe, denke en werk van 'n groot kunstenaar, teen die agtergrond van die stede Florence en Rome, brand punte van die Italiaanse Renaissance, in 'n tyd van kerklike agter uitgang en politieke geweld, wat egter gepaard gegaan het met ongekende geestelike en materiële opbloei."Met hierdie werk verbind Karel Schoeman die twee genres waartoe hy soveel belangrike bydraes in Afrikaans gelewer het, naamlik roman en historiografie, en slaag daarin om hulle op 'n bewonderenswaardige manier met mekaar te verenig."

Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!