This item has closed 2 buyers bought 4 items

Similar products

3% OFF
n Dis met n Das - Resepte van susters van NG gemeente Fichardtpark Bloemfontein. Afrikaans cooking.
Secondhand
R690.00 R715.00
Clover Trooskos (Afrikaans, Paperback)
Secondhand
R100.00
Onthaal met plesier. Die maklike Suid-Afrikaanse kookgids. Lyn Bedford Hall.
Secondhand
R200.00
Braai met styl - Volledige Suid-Afrikaanse kookboek - Snyman
Secondhand
R85.00
Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback) Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback) Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback)
Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback) Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback) Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback)
Sold

Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
R50.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
DKLD-2636-G780
Bob Shop ID
378648396
Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours



Tjailaresepte 2 is die opvolg van die gewilde Tjailaresepte wat in 2010 verskyn het. Di keer is die tema reis.

Elke weeksdag 'tjaila' miljoene RSG-luisteraars saam met die geliefde Amore Bekker wat heerlike, maklike resepte en hartroerende saamrybriewe met hulle deel. In Tjailaresepte 2 kombineer sy verskillende fasette van reis en kos: Daar is snelwegresepte (voorgeregte), kronkelpadresepte (disse wat meer voorbereidingstyd verg), omdraaipadresepte (gesonder, meestal vegetariese kos) en bestemmings (nageregte, wat anders!).

Amore s: "Daagliks net na 17:00 bel ek 'n luisteraar om te hoor wat maak hulle vir aandete. Ons het al wonderlike oomblikke beleef rondom die kospotte. Terwyl jou pad korter raak, kry jy idees vir aandete. Die afgelope drie jaar lees ek ook daagliks saamrybriewe deur mense wat probeer sin maak van hulle daaglikse bestaan. Sommige briewe is snaaks, ander is roerend. Tien van die gewildste saamrybriewe is ook in hierdie boek ingesluit."

Hierdie kos-en-reisboek is 'n moet vir elkeen wat lief is vir avontuur - in die kombuis en op die pad.

Features

SummaryAmore Bekker is die gewilde aanbieder van Tjailatyd op RSG. In die huistoeryprogram deel luisteraars en bekendes gunstelingresepte met luisteraars. Hierdie kos-en-reisboek is 'n moet vir elkeen wat lief is vir avontuur - in die kombuis en op die pad.
AuthorAmore Bekker
PublisherNaledi
Release date20130903
Pages158
ISBN0-9921912-4-6
ISBN 13978-0-9921912-4-5
Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback) Picture 1Tjailaresepte 2 - Op Reis Met Amore Bekker (Afrikaans, Paperback) Picture 2

Recently viewed

See more
Jane Birkin - Di Doo Dah (Vinyl)
New
R595.00
Brass barrel bolt 200mm
New
R231.00
Complete Vintage Husqvarna Reliance No 8 Cast Iron Meat Mincer Made In Sweden
Secondhand
R300.00 No bids
DEAR MR BIGELOW by Frances Woodsford
Secondhand
R50.00