R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Tjailaresepte - Mamore Bekker - 2010 - Naledi - Harde sagteband in mooi toestand - Intern: een naam, verder mooi skoon en stewig gebind..
Posgelde en verpakking R38.00
Tjailaresepte is jou eie resepte saam met Amore Bekker op haar gewilde radioprogram. Nou kan jy al die lekker radioresepte in boekvorm in jou kombuis hê en heerlik saamkook. Help ons om die resepte te onthul...
"Kos is nie my eerste liefde nie, mense is; maar kos is 'n manier om mense te beleef. Ek wou nader aan my luisteraars kom, en jy leer mense ken volgens die manier waarop hulle 'n resep vertel - veral as hulle honger is! Ons lekkerste tye bymekaar is tog om 'n tafel met geurige kos, goddelike wyn en goeie geselskap. Nou sit ons smiddae om die radio en kwyl oor die lekker kos.
"Dankie aan al die luisteraars wat ons in Tjailatyd vermaak met hulle resepte! Sekere resepte is spoggerig, ander uit 'n boek, en die res uit die hart!
"Mag jy lekker saam smul! - Amore Bekker
Amore het die boek aanRobbie Nutt opgedra - haar lewensmaat wat Desember verlede jaar in 'n vliegongeluk gesterf het.