This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Koos Bekker's Billions - T.J. Strydom
New
R340.00
Toe-Val-Lig - Amore Bekker | Die Beste Stories van Toeval Uit Tjailatyd
Secondhand
R500.00
Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred - Amore Bekker
Secondhand
R85.00
38% OFF
My Gebed - P.Bekker
Secondhand
R50.00 R80.00
Tjailaresepte - Amore Bekker
Sold

Tjailaresepte - Amore Bekker

New 1 was available
R135.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT2512
Bob Shop ID
93766278

Tjailaresepte - Jou eie resepte ..... saam met Amore Bekker - Naledi - 2010, eesre uitgawe - 149pp, volkleur foto's - Harde sagteband.

Posgeld en verpakking R25.00

Amore Bekker se stem word al vir die afgelope 20 jaar in ons huise gehoor. Sy was by streekradiostasies in die Wes- en Oos-Kaap betrokke en is sedert 2007 by RSG waar sy op weeksdae Tjailatyd tussen 3 en 5 nm. aanbied. Amore het al verskeie toekennings vir haar uitsaaiwerk van die ATKV gekry en in 2010 word sy as die luisteraars se gunsteling-aanbieder aangewys. Tjailatyd is 'n huistoeryprogram wat mense se batterye vir die aand herlaai met lekker musiek, interessante praatjies, speletjies, en dan die hoogtepunt van die program so net voor 5 uur – tjailaresepte! "Ek praat myself en die luisteraars so honger, die minste wat ek kan doen, is om hulle huis toe te stuur met 'n idee vir aandete!" In Tjailaresepte is die RSG-luisteraars aan die woord met praktiese, watertandresepte vir elke dag van die week. Dit wissel van ou familiegunstelinge tot moderne kitsresepte wat alledaagse bestanddele gebruik wat in jou koskas is.

Recently viewed

See more
63% OFF
1pc White For Samsung Galaxy M02s Phone Cases
New
R195.00 R531.00
Remember (DVD)
New
R309.00
1924 Western Union Mining Company, Stock Certificate, 1000 Shares , 3121
Secondhand
R95.00
Victorian Walnut Chaise Longue
Secondhand
R30,679.00

Customer ratings: 1 ratings

Excellent and speedy service.
07 Apr 2013