This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

63% OFF
Pleisters vir die siel, soos uitgesaai met Brekfis met Derrich op RSG - Riekert Botha
Secondhand
R100.00 R270.00
DIE SIEL VAN DIE MIER - EUGENE MARAIS - VYFDE DRUK 1948
Secondhand
R250.00
MANNA VIR DIE CHRISTEN SE GEMOED - STORIES OM DIE HART TE VERWARM EN DIE SIEL TE VERKWIK - JACK C...
Secondhand
R50.00
Ratwerke van die menslike siel - D. Louw
New
R270.00
Tjoklits vir die Siel - Susan Coetzer
Sold

Tjoklits vir die Siel - Susan Coetzer

New 1 was available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT1351
Bob Shop ID
68044040

Tjoklits vir die Siel - Die verhaal van Shelley - Susan Coetzer - Carpediem - 2012 - 316pp. Sagteband.

Posgeld en verpakking R28.00

Vier vroue in hulle veertigs ? aan die buitekant die ene glitz en glamour, aan die binnekant vol pyn en drama ? en een tienermeisie wat in ’n swart gat opgesuig word. En almal word betrek by ’n gebeurtenis wat hulle perspektief vir ewig verander.
Daar is Suzanne, pleaser vir haar man en kinders. Die menopouse-wolf hamer egter aan haar voordeur en haar man se oë dwaal na groener weivelde. Christel is Suzanne se kinderlose, wyser-as-die-wêreld suster, ’n celeb op Italiaanse spykerhakke. Sy staan voor ’n skeipaartie waar die Bird of Paradise ’n paar glansgroen vere gaan verloor. Dan is daar Adri, die koel sakevrou wat mik na die Who’s Who Map. Haar beeld van ’n man is werkloos, haar beste vriend Botox en haar verhoudings sonder siel. Lisa is die dromerige ontwerper met ’n hart vir straathonde en bedelaars ... maar niemand durf weet van die blou kolle op haar lyf nie. En dan is daar Shelley, Suzanne se oudste dogter, wie se hart gebreek word.
Tjoklits vir die siel is ’n roman wat so na aan die waarheid kom dat ’n mens kan voel hoe die karakters begin lewe en die storie joune word.

Recently viewed

Lilliput Lane Miniature House Beehive Cottage
Secondhand
R575.00

Customer ratings: 1 ratings

Great seller. Speedy service. Quick response. A++++++++
08 Jul 2012