Toe Als Groen Was

Toe Als Groen Was

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R339.00
Shipping
This product qualifies for free shipping in South Africa, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776357574 Lapa
Bob Shop ID
637029603

Normaal. Daai woord, daai ding wat ek nooit sal wees nie. Op haar agtiende verjaarsdag loop Marné weg van die huis af. Weg van Die Sending waar sy grootgemaak is tussen groen valleie. Weg van die kultus met hulle tienduisend reëls wat haar hele lewe beheer. Sy begin 'n nuwe lewe by haar tannie in Klerksdorp en probeer leer hoe om 'n doodnormale meisie te wees tussendeur die uitdagings van matriek in 'n nuwe skool. Sy maak nuwe vriende, en dan is daar die kitaarspeler met die mooi groen oë … Maar na jare van breinspoeling en manipulasie is dit nie so maklik om weg te breek van die sendingdogtertjie wat sy eens was nie. En haar ouers en Die Sending sal nie ophou om haar te probeer opspoor nie. 'n Aangrypende grootwordverhaal oor die soeke na self, die soeke na God en die soeke na waarheid. Hierdie treffende debuut is gebaseer op ware gebeure by die KwaSizabantu Sendingstasie in KwaZulu-Natal, waarvan die skrywer deel was.

Add to cart

Recently viewed

See more
SHIELD MAG CLEANER TRIGGER SPRAY 500ML
New
R144.00
Pokemon Trading Card Game - Chinchou - 052/203 - Common Reverse Holo Sword & Shield: Evolving Skies
New
R20.00
Front Wheel Speed Sensor ABS 1060mm for FIAT Ducato Bus 2006- Flatbed
New
R610.00
Andrew Lloyd Webber - Highlights From Cats CD Import
Secondhand
R140.00

Similar products

Free shipping
Magriet En Billie
New
R115.00
50% OFF
Learning Resources - Reading Comprehension Cards Set - Ages 10+- Clearance Stock
Secondhand
R225.00 R450.00
Free shipping
Copy Colour - Animals (Red)
New
R229.00
Free shipping
Kom Leer Saam Veeskoon - Wilde Diere
New
R129.00