Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste druk 1983 hardeband met stofomslag 240 bladsye, die stofomslag is verweer en het n klein wit stickertjie aan die rugkant onder,hardeband is goed maar het baie ligte rakverweer aan die onderkant, klein penmerk aan die binnekant van die voorblad, op die eerste bladsy is daarn stempel van n tehuis vir bejaardes, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- geen oorsese versending