Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Elsa Winckler
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Uit noodweer vra Gabriella vir Eben om haar te soen, maar dat 'n doodonskuldige soen soveel verreikende gevolge sou hê, sou niemand kon raai nie.
Meisies was nog altyd vir Eben heel vergeetlik maar skielik is sy hele wese op die skone Gabriella ingestel. Sy brein weier ook om verder te glo dat hy onder geen omstandighede in vir ewig en altyd met 'n vroumens belangstel nie.
Ook Gabriella se rustige bestaan is omvergewerp deur die soen, Want sy smag na baie meer daarvan, maar sy is mos weird en die malligheid sal net 'n tydelike interlude in haar gelukkige bestaan wees.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.