Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toegepaste Bedryfstatistiek is 'n inleidende teks vir bestuurstudente wat graag 'n begrip van die rol van statistiek in die ontleding van gegewens op die terrein van Bemarking, Menslike Hulpbronne, Produksie ens. will verkry.
Kopié is soos nuut.
Uitgewer : Juta en Kie.
1e Uitgawe, 2e druk, 2001
Taal : Afrikaans
Sagteband : 413 bladsye
Afmetings : 245 x 170 x 30 mm (L x B x D)
Item Massa: 0.65 kg
Toestand: Nuut