Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toergids met van Suid-Afrika se top toeriste aantreklikhede, sowel as die minder bekende areas. Elke toer bevat 'n eenvoudige kaart en die afstand van die roete. Fauna en flora en ander interessanthede van die omgewing word aangedui. Die teks word gekomplimenteer met 450 volkleur foto's.
176 bladsye, STRUIK 2001, ISBN 1 86872 412 3 MINT KONDISIE.