This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View the relisted Item
View other items offered by Rozabooks8308

Similar products

Rigting Bedonnerd: Op die spoor van die Afrikaner Post-'94
R70
R30 shipping
Jan Smuts die Afrikaner
R400
TOIT, Z.B. du - Die Nuwe Toekoms : `n Perspektief op die Afrikaner by die Eeuwisseling - (Sagteband)
R30
R30 shipping
Die Toekoms van Suid-wes Afrika gebou op die Werklikheid by Adv. Bryan O`Linn ( SIGNED BY AUTHOR )
R300

TOIT, Z.B. du - Die Nuwe Toekoms : `n Perspektief op die Afrikaner by die Eeuwisseling - (Sagteband)

Secondhand
R30.00
Closed 5 May 24 21:46
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 27 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - lo
Bob Shop ID
611909048

'n Mooi boek - Lyk vir my nog ongelees maar het wel vorige eienaar se naam binne.  Z.B. du Toit skryf al vir bykans twee dekades oor politieke gebeure in Suid-Afrika en die buiteland. Benewens 'n lewendige belangstelling in wat onder Afrikaners gebeur rondom hulle taal, kultuur en politiek, volg hy ook internasionale ontwikkelings nougeset. Hy was een van die eerste Suid-Afrikaanse joernaliste wat Sentraal- en Oos-Europa besoek het na die val van die Berlynse Muur.   -   Du Toit het ook heelwat van die Suid-Afrikaanse gebeure wat in "Die Nuwe Toekoms" behandel word, persoonlik meegemaak. Hy is 'n senior politieke joernalis by die Sondagkoerant "Rapport" in Johannesburg, is getroud, met een kind, en woon in Pretoria.   -   Hierdie is die eerste werklik belangrike boek oor die Afrikaners se politieke lotsbestemming sedert F.W. de Klerk se aankondiging op 2 Februarie 1990 dat die ANC en ander ondergrondse organisasies ontban word.
Dit spel helder en dringend die huidige dilemma van Afrikaners en Afrikaans uit: solank die definisie van Afrikaners dié is van post-koloniale setlaars wat net op individuele regte mag staatmaak, sal Afrikaners as groep stelselmatig disintegreer en Afrikaans tot 'n private taal verskraal.
Du Toit plaas 'n sterk alternatief op die tafel: Afrikaners moet leer om hul eise en aansprake as minderheid as 'n progressiewe vorm van politiek te beoefen. Hierdeur sal hulle pluralisme van die Suid-Afrikaanse politieke stelsel help versterk wat vir 'n liberale demokrasie onontbeerlik is.
Dit is van oorlewingsbelang dat die boek wyd gelees en gedebatteer word.   -   'n Onortodokse en uitdagende boek wat geen leser louwarm sal laat nie. 'n Boek wat meedoënloos maai onder die politieke illusies en mites van die dag. Loshande een van die prikkelendste ontledings nog van die politieke omwentelinge in Suid-Afrika.       
* Politiek * Africana * Afrikaans non-fiction * History and Politics *

More from this seller

View all
SMITH, Wilbur - The Angels Weep - (1982 1stEdition Hardcover)
R42
HARTMANN, Annette - Niemand Mag Weet Nie - (Pragtige Sagteband)
R50
SCIESZKA, Jon - The Not-so-Jolly Roger - [Time Warp Trio # 2] - (Hardcover in Wrapper)
R34
TIME LIFE - Library of Nations - South East Asia - (Hardcover in Wrapper)
R28