| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

120 van Tolla van der Merwe se heel beste grappe, staaltjies en stories op 3 CD's.
Die stories is onderverdeel oor die drie CD's onder die volgende onderwerpe:
Ek is 'n Recce
Stories van my Recce dae
Rugby kyk in die Kaap
Dieremaniere
Stories van Gammat Julies
Gammat Fortuin se kroegstories
Clanwilliam se mense
Die Kaap se mense
Rof maar nie onbeskof
Stories van die Weskus
Lekkerlagstories
Oeps!
Dronkmense
Lekkerlagstories2
Drie CD's in skoon toestand, geen skrape of merke.