Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Tom en die Baie Snaakse Hond By Jaco Jacobs and Alistair Ackermann
n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.
Tom is vies. Die tweeling lag vir sy hond. Hulle sê Pretzel sal nooit 'n prys op die skou wen nie. Tom besluit hy gaan hulle verkeerd bewys. Maar het hy 'n pryswenner-plan?