TONDER, Niel van - As Hy Weer Kom - (Hardeband)

Secondhand
1 available
R30.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Monday, 10 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
sa-int - lo
Bob Shop ID
614598388

'n Mooi netjiese en baie skaars boek.  >>>   Reeds op skool begin Van Tonder skryf en van sy gedigte word in die skooljaarblad gepubliseer. Gedurende sy studentejare word daar van sy gedigte in Die Stellenbosse Student en Die Matie gepubliseer. Op universiteit kry hy bemoedigende kritiek van D.J. Opperman en  lewer ook positiewe insette. Sy debuutbundel As hy weer kom het as motto As hy weer kom, kom haal hy sy kinders: die swartes, die bruines, die wittes Hierdeur word die aktuele aard van die gedigte van teenstelling van wit teen swart en die suggestie van n komende apokalips ingelei, wat veral in die afdeling Vrees tot sy hoogtepunt gevoer word. Hy ontgin ook die digproses, skryf n afdeling liefdesverse en behandel vrees en aftakeling. Interessant is die deurwerk van die see as verwysingsraamwerk binne die eerste vier afdelings, waardeur die bundel dan ook n hegte struktuur vorm. As hy weer kom verower in 1974 n tweede prys in die literêre wedstryd van die Departement van Nasionale Opvoeding. Sy gedigte Staat en Woord word voorgeskryf vir Afrikaans Eerste Taal onderrig op skole. Van sy gedigte word in verskeie versamelbundels opgeneem, waaronder Groot verseboek, Die Afrikaanse poësie in n duisend en enkele gedigte, Voorspraak en Woordpaljas. Hy skryf ook n paar kortverhale en radiodramas, wat nie gepubliseer word nie, terwyl hy ook aan n roman werk. Van sy resensies oor digbundels verskyn in verskeie koerante.   (Wiki)     * Digkuns * Poesie *  Poetry *

 

More from this seller

View all
PLESSIS, Wennie du - Die Goue Draad : Op die trekpad van `n nasie - (Hardeband in Stofomslag)
R16
Standard Encyclopedia of Southern Africa SESA - Volume 10 - (Hardcover)
R48
SHETTY, Manohar (Editor) - Ferry Crossing : Short stories from Goa - (Paperback)
R22
CORNWELL, Patricia - Blow Fly - [Kay Scarpetta # 12] - (Excellent Larger Paperback) *
R20
Add to cart

Similar products

R30 shipping
52% OFF
Die Sneeu Bly Altyd Wit - Morkel van Tonder
R100 R210
Oom Izak van Kaapstad Kyk Terug - Izak W. van Tonder
R50
Lag weer oor die dag wat kom – Yvonne Retief
R30
As Hy Weer Kom -
R80