This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27481

Similar products

Dana Snyman ONDER DIE RADAR STORIES UIT ONS LAND
Secondhand
R85.00
50% OFF
Vars uit ons See - Lannice Snyman&Anne Klarie
Secondhand
R100.00 R200.00
Dae uit ons Geskiedenis - Griffel
Secondhand
R59.13
Thomas Francois Burgers SECONDHAND - Ms Appelgryn
Secondhand
R415.00
Tonele uit ons dorp - Thomas Francois Burgers
Sold

Tonele uit ons dorp - Thomas Francois Burgers

New 1 was available
R180.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
74179465

2007 eerste uitgawe sagteband splinternuut met  223 bladfsye. R27 posgeld binne SA

Thomas Francois Burgers (1834–91), predikant en eerste president van die ZAR en klippie in die ortodokse sinode se skoen, was ’n kleurvolle karakter. Deel van sy nalatenskap is ’n aantal sketse wat tussen 1866 en 1869 onder andere in Het Volksblad verskyn het onder die algemene titel “Toneelen uit ons Dorp, of Schetsen uit ons Dagelijksch Leven”. 

Die verhale is sketse uit die alledaagse lewe op ’n "Onderveldse" dorp, waarskynlik gebaseer op Graaff-Reinet of Hanover, Burgers se enigste gemeentedorp. Dit bevat hope staaltjies oor belangrike gebeure op so ’n dorp – nagmaal, vendusies, katkisasies. Die verhale is veral deurweef met Burgers se godsdienstige sieninge; en met ’n bietjie grawewerk (indien mens so ’n aanslag tot die boek wou neem) kom sy idealistiese persoonlikheid wat sy presidentskap sou kenmerk, na vore.

 

Recently viewed

See more
Earthrise - The Rainforest Album (Cassette)
Secondhand
R49.00
Suunto SUUNTO SK-8 BUNGIE COMPASS/BOOT SH
New
R1,625.00
Labradorite ring in 925 silver, trillion, size 7
New
R467.00
Rage Lite 128GB USB 3.2 GEN.1 Flashdrive
New
R539.11

Customer ratings: 1 ratings

Altyd net die beste diens, dankie
10 Sep 2012