Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toor woorde roep my - Valiant Swart - Lapa - 2011 - 196pp - Harde sagteband.
ALMAL het al die ervaring gehad om ’n Afrikaanse lied of song oor die radio of TV met pynlike gevolge vir die oor aan te hoor. Die lirieke gee ’n nuwe naam aan rymdwang. ’n Rolprent soos Liefling – die movie het hierdie Kaptein laat dink nee en nogmaals nee.
In hierdie verband is Valiant Swart se songs ’n heerlike afwisseling. Dit het oemf, dit klink lekker op die oor en die kultusfiguur (“vir ouens soos ons”) se bundel Toorwoorde roep my sal waarskynlik ’n blitsverkoper word - Joan Hambidge.