R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Vierde druk, Tafelberg, 1989, Sagteband - Roman - 186pp. ISBN 9780624025641.
In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit n klip wil trek en n mens se gedagtes koorsig maal dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, erfgrond van die Moolmans.
Hiermee moet die magistraat rekening hou wanneer hy die dood kom ondersoek van klein Noag, n kind van die weemoed, wat nie heeltemal van dié aarde was nie. En daagliks kring die saak uit, verdiep dit totdat dit selfs die wese van die regspraak uitdaag. Daar word van die magistraat verwag om oor n hele stam te oordeel, oor die lewendes en die dodes. Hy moet elkeen se skuld bepaal en daarom almal se sondes oopkrap.
Maar die Moolmans is n familie wat van die oerdae vir hul eie sondes leer sorg het. Ouers sny kinders uit hul lewens, stoot hulle opsy as Stief-Moolmans-weggooivelle in die Stiefveld, of stedelinge wie se name nie meer oor hulle lippe kom nie. Die Moolmans vergewe nie. Nie as hul stambloed verraai word nie.
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.