Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die roman is n variasie op die misdaadverhaal, waarin die dood van n seun wat in n boorgat geval het en doodgeskiet is, ondersoek word. Maar dit is meer as n misdaadverhaal. In die ondersoek word die misdade van n hele geskiedenis ontbloot, en saam daarmee die rigting vir die versoening met die verlede aangedui. Die droogte van Toorberg is die droogte van die Afrikaner, maar uiteindelik van elke nasie en van elke mens, en die reën is die uitkoms wat ons almal nodig het.
Kondisie: 4