Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toorbos Dalene Matthee
1ste Druk in pragtige skoon toestand.
Klein boekwinkel stempel binne in boek soos op foto.
Stofomslag baie mooi en skoon, verwys asb na foto's vir kondisie.
Geen merke binne-in boek, lyk asof dit nie gelees is nie.
Kan afgehaal word in Akasia, Pretoria-Noord of Paxi teen R65.00 normale versending.