Toorbos - Dalene Matthee [Eerste hardeband uitgawe]

Toorbos - Dalene Matthee [Eerste hardeband uitgawe]

Secondhand 1 available
R350.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
651542729

Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur ´n man, Johannes, ´n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena afgetrou met hom, en moet sy ´n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hiërargie in te neem.

Die wêreld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar ´n mistieke ervaring moontlik dit is die soort vervoering wat Karoliena soek terwyl die dorpsbestaan aan ´n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes baie ouer as sy en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar iewers, iewers iets verskriklik verkeerd is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir ´n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: Wie´s-jy, wie´s-jy.

ISBN: 9780624041627

Pages: 311

Hardcover with DJ

Tafelberg, 2003

Edition: 01

Good condition

B07


Add to cart

Recently viewed

See more
Stanford Stories - du Toit, S. J.
Secondhand
R160.00
33% OFF
LCD Screen and Digitizer Full Assembly for Alcatel One Touch Pixi 4 (6) 3G OT-8050D OT8050 8050D 805
New
R510.00 R765.00
DEADLY TRUTH A NOVEL BY ISRAEL HELLER, ZELDA HELLER AND JANICE R. BLUMBERG SIGNED
Secondhand
R299.00
33% OFF
10 pcs T5 Car Instrument Meter Light Meter Replacement Lamp Amber 1.2W 12 V Lamps
New
R180.00 R270.00

Similar products

MATTHEE, Dalene - Fiela se Kind - (Hardeband)
Secondhand
R30.00
Toorbos deur Dalene Matthee. Eerste sagtebanduitgawe 2003. Puik toestand. 311 pp.
Secondhand
R120.00
44% OFF
Toorbos - Dalene Matthee
Secondhand
R50.00 R90.00
Toorbos - Dalene Matthee
New
R320.00