Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
TOORBOS
Die vierde en laaste van die gevierde "bosvrou" Dalene Mathee se boeke oor die Knysnawoud, wat in verskeie tale vertaal is. Hierdie verhaal gaan oor die alleenkind Karoliena Kapp, wat die bos aanvaar het as haar oermoeder. Sy is mooi en word nog voor sy twintig is afgetrou met 'n man wat hom uit die wurggreep van armoede losgewikkel het. Sy moet nou haar plek as dorpsvrou volstaan, maar gebruik die eerste kans wat sy het om weg te loop.
Eerste sagtebanduitgawe van 2003, uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad.
Toestand: Puik.
Vir nog interessante boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm