This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain3878

Similar products

The Angry Ocean - Ronald Johnson
Secondhand
R22.17
Before You Know Kindness by Chris Bohjalian [Paperback: Average]
Secondhand
R33.00
Three Plays: Desire Under the Elms, Strange Interlude, Mourning Becomes Electra - Eugene O'Neill
Secondhand
R200.00
You'll Never See Me Again: ‘Storytelling at its best' – DAILY EX - Lesley Pearse
New
R205.00
Toorbos
Sold

Toorbos

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
1861_1
Bob Shop ID
218298429
Toorbos is 'n bosromanse. Dit is die storie van 'n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit 'n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is 'n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur 'n man, Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het. Nog voor sy twintig is, word Karoliena "afgetrou" met hom, en moet sy 'n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hierargie in te neem. Die wereld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar 'n mistieke ervaring moontlik ¿ dit is die soort vervoering wat Karoliena soek ¿ terwyl die dorpsbestaan aan 'n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes ¿ baie ouer as sy ¿ en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar "iewers, iewers iets verskriklik verkeerd" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: "wie's-jy, wie's-jy".Slight forward lean; boards rubbed a bit. First edition.

Recently viewed

See more
Flange - Aa247 (Beta)
New
R209.00
9% OFF
***Spare Remote & Receiver For Pf110
New
R441.59 R483.99
Chris de Burgh - Home (CD) [Sticker mark on back page of booklet]
Refurbished
R39.00
Resistor 1/8w round c/f 5% 51k cf12.5-51k-j-bp
New
R0.40

Customer ratings: 1 ratings

Thank you for the prompt delivery. Book was in excellent condition. Will buy from them again
22 May 2016