This item has closed with no items sold
View other items offered by BooksAgain3796

Similar products

The White Tiger Novel by Aravind Adiga
Secondhand
R75.00
Fighting Their Own War: South African Blacks and the First World War - Grundlingh, Albert
Secondhand
R460.00
Snobs by Julian Fellowes (Paperback)
Secondhand
R45.00
16% OFF
Liars
New
R180.00 R215.00
Toorbos Toorbos
Toorbos Toorbos
Closed

Toorbos

Secondhand 1 was available
R75.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
1861
Bob Shop ID
647598185

Toorbos is 'n bosromanse. Dit is die storie van 'n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit 'n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is 'n alleenkind wie se moeder drie mans gehad het, en wat as werklik onsimpatieke ma figureer. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan, en sy aanvaar die bos as haar oermoeder. Karoliena is mooi; sy word vroeg-vroeg raakgesien deur 'n man, Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van die bos-armoede losgewikkel het.

Nog voor sy twintig is, word Karoliena "afgetrou" met hom, en moet sy 'n dorpseggenote word nadat sy geskool is om haar plek in hierdie hierargie in te neem. Die wereld van die bos en van die dorp word in fyn teenstelling tot mekaar geskilder. Dit is twee ordes van bestaan. In die bos is daar 'n mistieke ervaring moontlik — dit is die soort vervoering wat Karoliena soek — terwyl die dorpsbestaan aan 'n selfgerigte geldsoeke gewy word. Sy is verlief op Johannes — baie ouer as sy — en is half-betower deur die nuwe vooruitsigte wat hy vir haar bied. Maar Karoliena gebruik die heel eerste geleentheid om weg te loop van Johannes, reguit terug bos toe. Want die dag na die huwelik weet sy dat daar "iewers, iewers iets verskriklik verkeerd" is. Sy het die verkeerde keuse gemaak: sy het van die bos weggevlug. Sy het haar kosbare vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang. Sy vat dus die pad terug bos toe, terwyl die pietjiekanarie sonder ophou roep: "wie's-jy, wie's-jy".

Recently viewed

See more
Wolverine #49 (2006)
Secondhand
R49.50
Risco PIR BWare Wall or Ceiling Mount Bracket – Adjustable and Durable
New
R139.92
What do I see that flies? - ENGLISH
New
R80.00
AMD RYZEN 9 5900XT 16-Core 3.3GHZ AM4 CPU
New
R8,655.99