Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
oortsie is 'n ou-bekende in Bantingkringe en het naam gemaak met haar eerste boek, Toortsie se Bantingboerekos. Haar resepte is eenvoudig en maklik om te maak terwyl dit geurig is.
Die aanbod bestaan uit 1x Toortsie se Bantingboerekos en 1x Hier's die Toortsie weer!
Gebruik hierdie geleentheid om beide die boeke teen 'n spesiale tarief aan te skaf.
Posgeld is gratis as gewone posdiens binne die grense van Suid-Afrika gekies word. Vir alle ander opsies is posgeld betaalbaar.
PRE LAUNCH OFFER GELDIG TOT Sondag, 5 November 2017 OM 23:00