Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toortsie se Bantingboerekos is meer as net 'n resepteboek. Dit bevat smaaklike, vinnige en maklike resepte wat in gewone huise met gewone bestanddele gemaak kan word. Al hierdie resepte is geskik vir die Bantingleefstyl.
Toortsie vertel ook haar verhaal, haar reis sedert sy in Julie 2014 begin het om die Bantingeetplan te volg.
Dis 'n lekker leesboek tesame met 'n resepteboek.