This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Swart Pelgrim. Skooluitgawe met 'n Addendum: Die Aktuele Roman, deur A.P. Grové [Afrikaans] | F....
Secondhand
R45.00
Miskruier En Die Maan
New
R250.00
Die Leeu en die Wolwe: Die Verhaal van Hannibal [Afrikaans] | Mirko Jelusich
Secondhand
R53.00
En die Oranje Vloei Verby (Afrikaans) | Sangiro
Secondhand
R125.00
Tot by die Maan en Terug - 'n Baxterfamilie Roman (Afrikaans, Paperback) Tot by die Maan en Terug - 'n Baxterfamilie Roman (Afrikaans, Paperback)
Tot by die Maan en Terug - 'n Baxterfamilie Roman (Afrikaans, Paperback) Tot by die Maan en Terug - 'n Baxterfamilie Roman (Afrikaans, Paperback)
Sold

Tot by die Maan en Terug - 'n Baxterfamilie Roman (Afrikaans, Paperback)

New 10 were available
Indicative market price: R200.00
R165.00
18% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
VMBY-5616-G830
Bob Shop ID
376708629
Tot by die Maan en Terug - 'n Baxterfamilie Roman (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours



'n Onwaarskynlike liefdesverhaal oor vergifnis, hoop en die geloof dat 'n nuwe mre uit die as van gister kan verrys.

Brady Bradshaw was 'n kind toe sy ma in die Oklahoma City-bomaanval gesterf het. Elke jaar besoek Brady die gedenkterrein op die herdenking. Dit is op die dag meer as 'n dekade tevore dat hy Jenna Phillips ontmoet het. Sy was ook 'n kind toe haar ouers in die bomaanval dood is. Brady en Jenna het 'n diep hartsverbintenis ervaar en 'n enkele onvergeetlike dag saam deurgebring by die gedenkterrein. Brady het Jenna daarna nooit weer gesien nie, maar elke jaar wanneer hy terugkeer, los hy vir haar 'n brief in die hoop dat hy haar weer sal vind. Hierdie jaar gaan Ashley Baxter Blake en haar suster Kari Baxter Taylor saam met hul gesinne op reis, en dit sluit 'n besoek aan die bekende Herdenkingsboom in Oklahoma City in. Daar sien Ashley 'n jong man raak, alleen en mismoedig. Daardie jong man is Brady Bradshaw. 'n Toevallige ontmoeting lei daartoe dat Ashley vir Brady help om Jenna te vind - die meisie wat hy nie kan vergeet nie. Tot by die maan en terug is innig emosioneel en pragtig romanties; 'n onwaarskynlike liefdesverhaal oor vergifnis, genesing, hoop en die geloof dat 'n nuwe mre uit die as van 'n gebroke gister kan groei.

Features

SummaryTopverkoperskrywer Karen Kingsbury se splinternuwe liefdesverhaal in die Baxterfamilie-reeks gaan oor twee mense wat hul ouers in dieselfde terreuraanval verloor het...
AuthorKaren Kingsbury
PublisherChristian Art Books
Release date20181001
Pages384
ISBN1-4153-3942-2
ISBN 13978-1-4153-3942-8

Recently viewed

See more
49mm LENS CAP Snap-On Center Pinch Camera Lens Front Cap For Canon Nikon Sony Alpha DSLR Lenses
New
R79.00 No bids
Gears of War Judgement Exclusive Limited Edition Pack Steel Book Xbox 360
Secondhand
R499.00
Photogems : South Africa - Selection of the best pictures of the year 1954 editied b Dr Bensusan
Secondhand
R400.00
Marlene Dietrich - Sag Mir Wo Die Blumen Sind - The Very Best Of 52-62 (CD)
New
R309.00