Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie is die begrafnisbrief wat geskrywe en uitgegee is op versoek van die Begrafniskomitee by geleentheid van die plegtige teraardebestelling van Emily Hobhouse. Dit het plaasgevind aan die voet van die Nasionale Vrouemonument te Bloemfontein, op 27 Oktober 1926. Hierdie brief is baie besonders en 'n voorreg om te besit! Naam van vorige eienaar op voorste skutblad. Die boek is geplak met ondeursigtige kleeflint en toon intensiewe hantering.
Toestand 4/10