Totale Aanslag: Apartheid se vuil truuks onthul

Totale Aanslag: Apartheid se vuil truuks onthul

1 available / secondhand
R140.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
9975250
Bob Shop ID
641215049

Skrywer: De Wet Potgieter

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

Vir die grootste gedeelte van sy bewind is die Nasionale Party-regering gesteun en onderhou deur die direkte betrokkenheid van sy veiligheidsmagte. Gewone landsburgers het geen idee gehad waar voor hul belastinggeld aangewend word nie die befondsing van onortodokse en selfs onwettige operasies wat alles van internasionale propagandaveldtogte tot die aktiwiteite van plaaslike moordbendes ingesluit het.

Vanuit die gevreesde geledere van die Veiligheidspolisie, die sinistere Burgerlike Samewerkingsburo, die alombekende BOSS en die magdom frontmaatskappye wat gestig is om die wapenembargo en ekonomiese sanksies te omseil, is Suid-Afrika in die grootste geheimhouding regeer. Dit was die regering se Totale Strategie teen die vyand se Totale Aanslag.

'n Handjievol gedugte joernaliste het die waarheid agter apartheid begin oopvlek, maar ondanks hulle toewyding en die latere werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie, bly heelwat van Suid-Afrika se onlangse verlede steeds in geheimhouding gehul.

Nou, vir die eerste keer, kan ondersoekjoernalis De Wet Potgieter lig werp op enkele van die kwellendste vrae oor hierdie tydperk, soos wat by PW Botha se finale kabinetsvergadering gebeur het, tot die sluipmoord op Olof Palme. Hierdie en baie ander van die destydse verslaggewing bied 'n seldsame en boeiende blik op wat agter die skerms binne Suid-Afrika se veiligheidstrukture gebeur het tydens die apartheidsera.

Add to cart

Recently viewed

See more
Genius Smart KB-100 USB
R375.00
Header Str Pcb Mnt 03 P Clos 3.50 15 Edgvc 3.5 03 P14 00 Ah
R3.44
For Apple Watch 38mm Loop Nylon Watch Band(Storm Blue)
R243.49
Pssk01 Pineware 1.5 L Ss Kettle
R380.64

Similar products

Die Verkrampte Aanslag (Afrikaans) | J. H. P. Serfontein
R57.00
Die Verkrampte Aanslag - J.H. Serfontein
R150.00
VOOGDYSKAP EN APARTHEID
R290.00
Isolate Apartheid - Report of the Anti-apartheid Movement Trade Union Conference Hheld on November 2
R120.00