Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband in baie goeie toestand. A5 grootte. 48 bladsye.
Vaandel Uitgewers, 2003. ISBN 1919728449
DEEL 1 handel oor die lot en toekoms van die Volk, die Boervolk se unieke karakter, die Boervolk kry beslag en Droomgesigte - 'n Bybelse agtergrond.
DEEL 2 handel oor die Droomgesigte en Droomgesig van Johannesburg.
Siener van Rensburg