Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Al 11 volumes van Totius se Versamelde Werke, onder redaksie van Prof Dr Hertzog Venter.
Uitgegee Tafelberg 1977 (Eeufees uitgawe)
Al 11 die volumes is hardeband met stofomslag. Geen name of inkskrywings nie.
Posgeld sal R125 wees binne SA - OP U EIE RISIKO deur SA poswese. Betaling per EFT deur BoB.
Koerier opsie is beskikbaar. Vra asb VOOR veiling sluiting as dit u keuse is.
Alle items kan afgehaal word te Philippolis (Suid Vrystaat) en dan sal geen posgeld ter sprake wees nie.
Items kan natuurlik gekombineer word om versendingskoste te besnoei.