Totius WILGERBOOMBOGIES VERSE (Africana)
Titelblad: “Ter gedagtenis aan drie liewe dode.” Omskrywing op volgende bladsye
“By die Derde Druk: :By die nuwe druk van “Wilgerboombogies” wens die skrywer alleen te meld dat een van die gedigte, uit die eerste uitgawe, verdwyn het, een daarvan het verander van gedaante en drie nuwes het bygekom. Die Nuwes is met ’n # gemerk. - Potchefstroom, Januarie 1923.”
Toestand: sagteband, buiteblad verbruin en verweer om rand, alle bladsye verbruin, potloodaantekeninge in boek, houtsnee van 'n wilgerboom deur Pierneef 1920 op vooromslag, naam van vorige eienaar op titelblad, 193x105mm. Uitgewers: Koomans, Potchefstroom, 1924, vierde druk.
Posgeld: R20