Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Towergoud deur Elizabeth Vermeulen Roman
Deel een van die trilogie wat ook Reenboog in die Skemering en Fata Morgana insluit..
Nasionale Boekhandel, 1958, tweede druk. 158p.
Toestand: hardeband, geen stofomslag, geringe ouderdomsvergeling en merke, goed gebind. Naam van vorige eienaar op skutblad.
Illustrasie van titelblad.
Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.