Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die verhaal van Trados en sy malletjie is van die mooistes in Afrikaans. Dit gaan oor woestyn, gemsbokke, langnekke, vuurdans, gif aan pylpunt, watersuigpuntjies, natuurmens. Dieretekeninge endbladsye. Boek skoon, goed gebind met pragtige tekeninge.
Hardeband tweede druk 1966 Voortrekkerpers 220 bladsye goed gebind, skoon wit bladsye met stofomslag goeie kondisie, paar baie klein tapemerkies op binnekant van stofomslag en endbladsye, 220 bladsye