Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Behalwe resepte ook ander informasie, briewe en aanhalings deur soldate om dankie te se ens. Voorwoord Freda de Nysschen, Bydraes en raad van Peter Veldsman en Sannie Smit van vleisraad, fotos deur Willie van Heerden fotograaf van Weermag, lynsketse deur Johan de Vries.
Cumboeke 1984 eerste uitgawe tweede druk rare hardebandboek, goed gebind, skoon bladsye, 257 bladsye boek wys baie min gebruik.