Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die SA Vervoerdienste se personeel wat diens doen op die Trans-Karoo raak betrokke by die wel en weë van hul passasiers en vang van babas en treine tot skelms op die trein. Hulle hanteer ook met gemak moeilike tannies, skoonhede, eensames en pasgetroudes terwyl die Karoolandskap verbysnel.Die volgende tien episodes uit die gewilde TV reeks is vervat in hierdie dubbel-DVD.DVD11 "Dr. Doep"2 Meisies3 Vang daai trein4 'n Moeilike tannie5 Vollie maak 'n planDVD21 Die leeu van Leeu-Gamka2 Hoekie vir eensames3 Pasgetroud4 Boertjie en die bankbaas5 Die sterre voorspel 2 Discs |