R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die SA Vervoerdienste se personeel wat diens doen op die Trans-Karoo raak betrokke by die wel en weë van hul passasiers en vang van babas en treine tot skelms op die trein. Hulle hanteer ook met gemak moeilike tannies, skoonhede, eensames en pasgetroudes terwyl die Karoolandskap verbysnel.
Die volgende tien episodes uit die gewilde TV reeks is vervat in hierdie dubbel-DVD.
DVD1 1 “Dr. Doep” 2 Meisies 3 Vang daai trein 4 ‘n Moeilike tannie 5 Vollie maak ‘n plan
DVD2 1 Die leeu van Leeu-Gamka 2 Hoekie vir eensames 3 Pasgetroud 4 Boertjie en die bankbaas 5 Die sterre voorspel