Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tiende Verjaardag van die Republiek Afrikaans en Engelse woord en fotobeeld van die groei en vooruitgang vn die Transvaalse Provinsiale Administrasie in die jare 1961-71. Bydrae deur Administrasie by geleentheid van herdenking van die tienjarige bestaan van die Republiek van Suid-Afrika op 31 Mei 1971. Depicting growth and progress of Transvaal Prov. Adm in years 1961-71 - 10th anniversary for the Rep of South Africa on 31 May 1971.
Eerste uitgawe 1971 Voortrekkerpers- Geillustreerde groot Hardeband , 200 bladsye goed gebind skoon wit teksbladsye, ouderdomsmerkies meesal op endbladsye. Wit hardeband omslae wys ligte onderdommerkies asook stofomslag wat verweerd is op voue. (Sien fotos).