Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hy was n Nederlandse prokureur en politikus en gradueer in Teologie. Hy dien as Staatsprokureur van die ZAR van 1876-77 onder Thomas Francois Burgers. 143 bladsye, daarna nog 59 bladsye met addendums, aantekeningen en ophelderings. Naam van vorige eienaar voorin. Hy skryf hier ook oor Paul Kruger, die Jameson, Shepstone, Carnavon, Colenso en Piet Joubert.