| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Uti die voorwoord: Aan sy herinnering van die Boere-veldpos, wat dikwels slegs met doodsgevaar aan die gang gehou word, het Mnr. Kuit toegevoeg 'n betragting van enkele alleenstaande onderwerpe, wat 'n onbevange kyk op dinge, -- President Kruger, Voortrekkerideale, en Afrikaans as wereldtaal, -- 'n eienaardige bokoring verkry het. Mag die boere-velpos in ruime Afrikanerkring die belangstelling ontvang wat dit verdien. Gustav S Preller
TITLE: TRANSVAALSE VERSKEIDENHEID HC NO DJ 2H
AUTHOR: KUIT,A
SKU: 9799007837764.TU
PUBLISHER: J.L. van Schaik Ltd
DATE PUBLISHED: 1940
BINDING: Illustrated hardcover, cloth bound
DIMENSIONS: 19 x 14 x 2.5 cm
CONDITION: Second hand