Trefferwoorde van Jesus

Secondhand
1 available
R39.00
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Peerless Park West, Kraaifontein, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Friday, 31 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
386325
Bob Shop ID
592127677

If you do not see a picture with our listing, we apologise for the inconvenience caused. This is due to a technical issue from Bobshop and not within our control.  Please send us a message if you need more details about the listings. We will be happy to help you.

 

Inhoud:

1 Intreepreek

Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie. Markus 1:15

2 Spanbou

Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak. Markus 1:17

3 Jou tweede geboorte

As iemand nie opnuut gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. Johannes 3:3

4 So klop God se hart

God het die wreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat di wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal h. Johannes 3:16

5 Die aanraking

Hy het Hom in die gedrang omgedraai en gevra: 'Wie het aan my klere geraak?' Markus 5:30

6 Bly jy maar net glo

Moet jou nie ontstel nie. Bly maar net glo! Markus 5:36

7 Afhanklikheid

Gesend is di wat weet hoe afhanklik hulle van God is. Matteus 5:3

8 Julle is die sout vir die aarde

Julle is die sout vir die aarde. Julle is die lig vir die wreld. Matteus 5:1314

9 Hoe om vyande lief te h

Julle moet julle vyande liefh, en julle moet bid vir di wat vir julle vervolg, sodat julle kinders kan wees van julle Vader in die hemel. Matteus 5:4445

10 Moenie skatte bymekaar maak nie

Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar. Matteus 6:1920

11 Moenie bekommerd wees nie

Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet of drink nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie. Is die lewe nie belangriker as kos en die liggaam as klere nie? Matteus 6:25

12 Gee julle vir hulle iets om te eet

Maar Hy s vir hulle: 'Gee julle vir hulle iets om te eet.' Markus 6:37

13 Moenie bang wees nie

Maar Jesus het dadelik met hulle gepraat en ges: 'Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie.' Matteus 14:27

14 Wie is Ek?

'Wie, s die mense, is die Seun van die mens? Maar julle,' het Hy gevra, 'wie, s julle, is Ek?' Matteus 16:13, 15

15 Gee pad, Satan!

Moenie in my pad staan nie, Satan want jy dink nie aan wat God wil h nie maar aan wat die mense wil h. Markus 8:33

16 Verloor om te wen

As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verlon, sy kruis opneem en My volg, ...

 

We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.  

 

Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies. 
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte. 

More from this seller

View all
Giraffe Holding Balloons - 3D Sticker Crafts
R19
Dominion by C.J. Sansom
R39
Dias
R39
Kyk nou net hoe werk Gebed! deur Gary en Timothy Kieswetter
R39
Add to cart

Similar products

Dink soos Jesus Kobus Neethling
R60
Op soek na die ware Jesus, die Hart van ons geloof in die brandpunt - Murray Janson
R40
DALK FAMILIE VAN JESUS - I.L. DE VILLIERS
R70
Waar is Jesus nou? - Coenie Burger
R25