Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Trek (Dr PJ van der Merwe) Ons Geskiedenis Serie
Studies oor die mobiliteit van die Pioniersbevolking aan die Kaap
Relevant tov Groot Trek, Voortrekker en Boere geskiedenis.
Eerste uitgawe, 1945, 312pp
Toestand 7/10: Bewyse van 'n plakker op voorblad in verlede (sien foto hierbo). Binding netjies en algemene indruk goed maar ek skat sowat 5% van die bladsye is in potlood onderstreep of het kantlyn potloodmerke. Een netjiese "Ferdinand Postma Biblioteek" stempel op die agterste binneblad.
Posgeld sal R45 wees binne SA deur SA Poswese - OP U EIE RISIKO.
Koerier opsie is beskikbaar. Vra asb voor veiling sluiting.
Betaling per EFT deur BoB. Item te Philippolis (Suid-Vrystaat).
As u dit kan kom afhaal dan sal geen posgeld ter sprake wees nie.
Items kan natuurlik gekombineer word om versendingskoste te besnoei.